Foirm chuardtha

Johannes 12:35

35Jesus het vir hulle gesê: “Ek is die Lig. Die Lig sal nog net ’n kort tydjie by julle wees. Wanneer dit lig is, moet julle aanhou werk. Dan, wanneer dit donker word, sal julle nie skrik nie. Wanneer ’n mens in die donker werk, weet hy nie wat hy doen nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index